Ekonome verwag nou -8% vir 2020

akkreditasie
Covid-19 en gepaardgaande inperkings het ’n ekonomie wat reeds in ’n resessie was, op sy knieë gedwing. Foto: Jaco Marais
Covid-19 en gepaardgaande inperkings het ’n ekonomie wat reeds in ’n resessie was, op sy knieë gedwing. Foto: Jaco Marais

Die meeste ekonome is dit eens dat die land se ekonomie vanjaar met meer as 8% gaan krimp. Die konsensusverwagting van 38 ekonome is vir -8,39%.

Dit blyk uit die verwagtinge van die 38 ekonome wat vanjaar deelneem aan die Ekonoom van die Jaar-wedstryd wat Netwerk24, Beeld, Die Burger, Volksblad en Rapport aanbied.

Die standaard-afwyking op vandeesmaand se konsensusvoorspelling is net 1,29. Dit is nog kleiner as die 1,64 in Augustus.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.27
-0.0%
Rand - Pond
20.63
-0.1%
Rand - Euro
17.25
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.93
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,850.81
+0.4%
Silwer
23.88
-0.4%
Palladium
2,199.50
+2.4%
Platinum
1,031.00
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos