Ekonomie groei, maar poste bloei

akkreditasie
’n Werklose jong man sit moedeloos op die strate van Kaapstad. Foto: William Horne
’n Werklose jong man sit moedeloos op die strate van Kaapstad. Foto: William Horne
William Horne

Die ekonomie het wel in die tweede kwartaal gegroei en die Reserwebank voorspel groei van 5,3% vir die jaar, maar steeds raak ál meer mense werkloos.

Lullu Krugel, hoofekonoom van PwC, sê tweederdes van die werkskepping hou verband met die land se BBP-prestasie, maar dinge soos onsekerheid oor die pas van ekonomiese herstel, voortgesette beurtkrag, sprake van belastingverhogings om maatskaplike besteding te finansier, en die stadige Covid-19-inentings speel ook ’n rol.

Dít blyk ook uit die 65 000 poste wat in die tweede kwartaal van vanjaar verlore gegaan het. ’n Bydraende faktor was die feit dat beurtkrag in die eerste ses maande van 2021 13% hoër was as in die ooreenstemmende tyd in 2020.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos