Deel

Fabrieke onderbenut – amper soos aan begin van pandemie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Fabrieke staan op hoë fases beurtkrag groot dele van die dag stil óf word teen baie hoë koste met kragopwekkers bedryf. Foto: Getty Images
Fabrieke staan op hoë fases beurtkrag groot dele van die dag stil óf word teen baie hoë koste met kragopwekkers bedryf. Foto: Getty Images

Vertrouensvlakke in die land se vervaardigingsektor het in die eerste kwartaal met 9 punte tot 17 gedaal, toon die Absa-vervaardigingspeiling.

“Vervaardigers voel mismoedig omdat beurtkrag, veral op die hoë vlakke soos fase 6, ’n beduidende invloed op hul bedrywighede het,” sê Justin Schmidt, hoof van die vervaardigingsektor by Absa se verhoudingsbankwese.

“Die vertrouensvlakke is soortgelyk aan dié wat tydens die internasionale finansiële krisis gesien is en is die laagste sedert die streng inperkings tydens die Covid-19-pandemie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 145/4
Rand - Dollar
18.71
+0.7%
Rand - Pond
23.54
+0.5%
Rand - Euro
20.12
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.62
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,007.65
-0.2%
Palladium
1,310.80
-3.7%
Goud
1,961.11
-0.2%
Silwer
24.30
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos