94 000 mense is in 2022 in die formele sektor afgelê.
Verreweg die meeste van hulle – 85 000 – was deeltydse werknemers.
Ná dié slagting beteken dit Suid-Afrika se formele sektor verskaf steeds werk aan 266 000 minder mense as voor die Covid-19-pandemie en gepaardgaande inperkings.