Formele sektor stel aan, maar dis net danksy sensus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Konstruksie bloei poste. Foto: Getty Images
Konstruksie bloei poste. Foto: Getty Images

Die formele sektor het in die eerste kwartaal net 42 000 mense in diens geneem, maar aanstellings was nie eweredig nie.

Volgens Statistieke Suid-Afrika (SSA) se kwartaallikse indiensnemingspeiling werk 10,1 miljoen mense nou in die formele sektor, 42 000 oftewel 0,4% meer as in die vierde kwartaal van 2021. Dis 200 000 poste oftewel 2% meer as in die eerste kwartaal van 2021, wat nog hard geslaan is deur Covid-19-inperkings.

Die meeste aanstellings was egter tydelike aanstellings vir die sensus wat in die eerste en tweede kwartaal gedoen is. As dié aanstellings weggelaat word, sou die formele sektor poste afgeskryf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos