Suid-Afrikaners kan in Januarie volgende jaar splinternuwe muntstukke verwag.
Dié nuwe muntstukke is Vrydag in die Staatskoerant gepubliseer en is die vierde desimale reeks munte wat deur die Reserwebank uitgegee word.

Soek met jou eksamennommer.