Gaan dié kabinet ekonomie aan rol kry?

akkreditasie
Cas Coovadia, uitvoerende hoof van Business Unity South Africa.
Cas Coovadia, uitvoerende hoof van Business Unity South Africa.

Sakeliggame en vakbonde verskil dalk oor die rigting waarin die staat die ekonomie moet stuur, maar Vrydagoggend was hulle eensgesind: Pres. Cyril Ramaphosa het ’n fout gemaak deur nie die kabinet te verklein nie.

Ramaphosa het Donderdagaand sy lang verwagte kabinetskommeling aangekondig. Die belangrikste nuus aan ekonomiese front was dat Tito Mboweni se versoek om as minister van finansies uit te tree, toegestaan is. Hy is vervang deur Enoch Godongwana, hoof van die komitee oor ekonomiese transformasie binne die ANC se nasionale uitvoerende komitee.

Cas Coovadia, uitvoerende hoof van Business Unity South Africa (Busa), sê ’n skommeling was nodig “gegewe die stand van ons ekonomie, die gebrek aan rigting met die noodsaaklike ingrypings wat vir investering en groei nodig is, sowel as die onlangse poging om die staat te destabiliseer”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.59
+0.4%
Rand - Pond
19.50
+0.7%
Rand - Euro
16.64
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.04
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,858.25
-0.5%
Silwer
21.92
-0.9%
Palladium
2,007.00
-0.1%
Platinum
950.00
-0.7%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
60,690
-0.8%
Alle aandele
67,157
-0.8%
Hulpbronne 10
73,571
-1.0%
Industriële 25
71,860
+0.1%
Finansiële 15
15,510
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos