Gaan ekonomiese invloed van onrus heeljaar duur?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gebreekte glas en ’n skoen lê op die vloer van ’n geplunderde winkel in Empangeni. Foto: Deon Raath
Gebreekte glas en ’n skoen lê op die vloer van ’n geplunderde winkel in Empangeni. Foto: Deon Raath

Tot vóór die geweld van die afgelope week, wat een en elke Suid-Afrikaner mismoedig gemaak het, was ekonome betreklik optimisties oor die land se ekonomiese vooruitsigte vir 2021.

Die 36 ekonome wat aan Netwerk24, Die Burger, Beeld, Volksblad en Rapport se Ekonoom van die Jaar-kompetisie vir 2021 deelneem, moes reeds op 8 Julie hul voorspellings vir Julie indien. Dit was dus net voordat die betogings teen oudpres. Jacob Zuma se inhegtenisneming weens minagting van die hof oorgeslaan het in volskaalse onluste op ’n skaal wat demokratiese Suid-Afrika nog nie gesien het nie.

Teen Vrydag was minstens 100 mense dood in die geweld, duisende ondernemings is gestroop en tientalle is afgebrand.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.37
-0.2%
Rand - Pond
20.60
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,799.12
-1.1%
Silwer
22.78
-3.1%
Palladium
2,293.50
-1.8%
Platinum
1,020.00
-1.4%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,116
-0.4%
Alle aandele
73,542
-0.4%
Hulpbronne 10
75,134
-0.2%
Industriële 25
90,679
-0.9%
Finansiële 15
15,023
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos