Gee ons tog net bakkies!

akkreditasie
Is dit nog die ou Navara? Nissan het ’n puik stukkie werk gedoen met die opknapping van die ses jaar oue bakkie. ’n Nuwe topmodel, die Pro 4X, sal met die Hilux Legend en Ranger Wildtrak meeding met sy swart rooster, kanttrappe, swart rolstaaf, dakrak en wiele.
Is dit nog die ou Navara? Nissan het ’n puik stukkie werk gedoen met die opknapping van die ses jaar oue bakkie. ’n Nuwe topmodel, die Pro 4X, sal met die Hilux Legend en Ranger Wildtrak meeding met sy swart rooster, kanttrappe, swart rolstaaf, dakrak en wiele.

Suid-Afrikaners soek bakkies; maak nie saak of dit enkel- of dubbelkajuitbakkies is nie, maar verkieslik ’n Toyota Hilux.

George Mienie, uitvoerende hoof van die digitale voertuigverkoopsplatform AutoTrader, sê hul jongste verslag oor die stand van die voertuigbedryf toon tussen Julie en Desember 2020 was die meeste soektogte na gebruikte of nuwe motors op dié webblad vir ’n Toyota Hilux.

Van die 276 miljoen soektogte in dié ses maande was meer as 10 miljoen vir bakkies (enkel- en dubbelkajuit).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.7%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,784.61
-0.5%
Silwer
22.87
-1.3%
Palladium
1,794.00
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos