Geen PKR-toetse vir kinders: ‘Nou sal gesinne SA weer besoek’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die toerismebedryf juig oor die verslapping van regulasies met betrekking tot PKR-toetse.  Foto: AGCS
Die toerismebedryf juig oor die verslapping van regulasies met betrekking tot PKR-toetse. Foto: AGCS

Die toerismebedryf is in sy noppies met die afskaffing van koronavirus-toetse vir kinders wat na Suid-Afrika reis of terugkeer.

Dié regulasie is Woensdagnag in die Staatskoerant afgekondig as deel van die oorgangsregulasies vir die bestuur van die Covid-19-pandemie. Die tydperk vir openbare kommentaar daarop is tot 5 Julie uitgestel.

Die regulasies is nodig omdat die regulasies wat vir die ramptoestand ingestel is, verval het toe die ramptoestand op 5 April beëindig is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos