Gideon du Plessis: Staking-seisoen is maak of breek

akkreditasie
Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit.
Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit.

Suid-Afrika het nog vyf maande om die kommer van kredietgraderingsagentskappe en beleggers by die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) oor sy onstabiele arbeidsomgewing te besweer.

Vanjaar se “stakingseisoen” gaan ’n maak-of-breek-situasie wees en daar rus veral ’n groot verpligting op Amcu, Numsa en werkgewers wat by loononderhandelinge in die platinum- en motorvervaardigingsektor betrokke is om kollektiewe bedinging te laat seëvier.

Die bloudruk vir stabiliteit in arbeidsverhoudinge is in die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) opgesluit en die hoofstroom-vakbond-werkgewer-interaksie moet die weg baan om die plan se doelwit van arbeidsvrede te bereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 105/3
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.86
+1.2%
Rand - Pond
21.13
+0.8%
Rand - Euro
17.99
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Goud
1,781.06
-0.1%
Silwer
22.49
+0.8%
Palladium
1,745.00
-0.0%
Platinum
949.50
+1.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,580
-0.3%
Alle aandele
71,017
-0.3%
Hulpbronne 10
67,718
-0.2%
Industriële 25
93,524
-0.5%
Finansiële 15
13,907
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos