Die goudprys het Maandag vir die eerste keer in meer as ’n jaar tot bo $2 000 per fynons gestyg.
Die styging in die goudprys kom te midde van die wêreldwye bankkrisis wat bankaandele in alle markte laat tuimel het. Beleggers het hul geld onder meer in goud en in goudmynaandele ingepomp.
LEES OOK | Wêreldwye bankkrisis kos SA banke al meer as R109 mjd.