Goudstad kraai steeds koning in indeks van beste stede in Afrika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kearney het Johannesburg in sy jongste indeks van wêreldstede as die beste stad in Afrika aangewys. Foto: Getty Images
Kearney het Johannesburg in sy jongste indeks van wêreldstede as die beste stad in Afrika aangewys. Foto: Getty Images

Die internasionale konsultantefirma Kearney het pas sy jongste rangorde van die wêreld se grootste stede gepubliseer.

Johannesburg en Kaapstad ding steeds mee om die titel van die gevorderdste stad op die vasteland. Slegs 13 stede in Afrika verskyn op die Global Cities Index (GCI) van 156 stede.

Heel boaan die 2021-lys van Afrika-stede is weliswaar Johannesburg, met ’n posisie op die algehele ranglys van 55.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+1.2%
Rand - Pond
20.62
+1.2%
Rand - Euro
17.15
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,842.42
+0.1%
Silwer
24.66
+2.1%
Palladium
2,067.50
+3.2%
Platinum
1,055.07
+2.7%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos