Groei van onder 2% as beurtkrag aanhou

akkreditasie
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Volgehoue beurtkrag, wat die land tot R4 miljard aan BBP per dag kos, kan Suid-Afrika se ekonomiese groei vir die jaar tot onder 2% beperk, waarsku ekonome.

Al het Statistieke Suid-Afrika op 6 September ’n ekonomiese inkrimping van 0,7% vir die tweede kwartaal aangekondig, was sommige ekonome positief dat die faktore wat tot die inkrimping gelei het aan die taan is en 2% groei of meer haalbaar is.

Annabel Bishop, hoofekonoom van Investec, het egter die afgelope week in ’n nota gesê beurtkrag is vanjaar erger as in 2021. In die tweede week van September was die elektrisiteitsbeskikbaarheidsfaktor 56,7%, wat beteken Suid-Afrika kon net sowat 56% van sy totale opwekkingsvermoë gebruik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos