Handelsoorskot in Desember behaal

akkreditasie
Te midde van 'n swak ekonomie en 'n inperking was Junie 2020 'n rekordmaand wat Suid-Afrika se handelsbalans betref, deels weens 'n skerp verswakking in die randdollarwisselkoers. In Desember het die land steeds 'n handelsoorskot van R32 miljard behaal.
Te midde van 'n swak ekonomie en 'n inperking was Junie 2020 'n rekordmaand wat Suid-Afrika se handelsbalans betref, deels weens 'n skerp verswakking in die randdollarwisselkoers. In Desember het die land steeds 'n handelsoorskot van R32 miljard behaal.
Bloomberg

Suid-Afrika het in Desember ’n handelsoorskot van R32 miljard behaal, volgens die jongste syfers wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) die naweek uitgereik het.

Die handelsoorskot vir 2020 staan nou op R270,63 miljard, wat heelwat groter is as die handelsoorskot van R23,66 miljard van 2019.

Ekonome waarsku egter die syfers skets ’n misleidende beeld aangesien die resessie en negatiewe impak van die Covid-19-inperking op die ekonomie ’n erge knou aan invoervolumes gegee het. ’n Handelsoorskot is normaalweg goeie nuus, want dit impliseer meer geld vloei die land in as wat uitvloei. Maar Edward Kieswetter, kommissaris van die SAID, het verlede jaar al verduidelik die oorskot spruit meer uit laer invoer weens die swakker plaaslike ekonomie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.86
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.07
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,838.85
-0.1%
Silwer
24.15
-0.0%
Palladium
2,001.00
-0.1%
Platinum
1,027.50
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos