Deel

Het rentekoers nóú boonste draaipunt bereik?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrikaners met skuld trek reeds swaar en nou verwag baie ekonome nóg ’n rentekoersverhoging.
Suid-Afrikaners met skuld trek reeds swaar en nou verwag baie ekonome nóg ’n rentekoersverhoging.

Die uitval weens die Russiese wapenskandaal en die risiko van fase 8-beurtkrag dié winter beteken daar is nou groot onsekerheid oor wanneer die rentekoers die laaste keer verhoog gaan word.

Verlede jaar is gehoop Januarie sou die laaste verhoging bring; in Januarie is gehoop Maart sou die draaipunt wees; in Maart is dit na Mei aangeskuif – en nou is daar groot onsekerheid of nóg ’n rentekoersverhoging dalk voorlê.

Mamello Matikinca-Ngwenya, hoofekonoom van FNB, waarsku bestaande handelsooreenkomste word deur geopolitieke spanning bedreig en sal geldeenhede laat verswak “soos diplomatieke uitvalle plaasvind, soos ons in Suid-Afrika gesien het”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10
India 66/3
Rand - Dollar
18.82
+1.5%
Rand - Pond
23.59
+0.8%
Rand - Euro
20.27
+0.9%
Rand - Aus dollar
12.62
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
1,016.39
-0.5%
Palladium
1,382.71
-0.8%
Goud
1,966.01
+1.3%
Silwer
24.26
+3.5%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,652
-0.3%
Alle aandele
76,972
-0.2%
Hulpbronne 10
69,229
-1.4%
Industriële 25
103,198
-0.3%
Finansiële 15
15,583
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos