Hier is nuwe, strenger regulasies vir gasvryheidsbedryf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Johannesburg-metropolisie Vrydagaand toe hulle toegeslaan het op ondernemings in die sentrale sakegebied wat nie die gesondheidsregulasies nagekom het nie. Foto: JMPD
Die Johannesburg-metropolisie Vrydagaand toe hulle toegeslaan het op ondernemings in die sentrale sakegebied wat nie die gesondheidsregulasies nagekom het nie. Foto: JMPD

Lindiwe Sisulu, minister van toerisme, het Vrydag nuwe, strenger Covid-19-regulasies in die Staatskoerant afgekondig.

Die nuwe regulasies is van toepassing op toerismeondernemings, vermaaklikheidsplekke, trouvenues, konferensiesentrums, uitstallings, vergaderinglokale, Airbnb-eenhede, alle akkommodasiesoorte, voedseldienste, casino’s, toeroperateurs en selfs winkels wat aandenkings verkoop.

Sisulu skryf in die Staatskoerant die regulasies is daarop gemik om die vertroue van internasionale en plaaslike reisigers weer te herstel nadat dit deur die Covid-19-pandemie vernietig is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 11/0
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.42
-0.2%
Rand - Pond
20.95
+0.1%
Rand - Euro
17.54
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,812.32
-0.4%
Silwer
22.96
-0.3%
Palladium
1,906.00
+1.5%
Platinum
975.00
-0.2%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,252
-0.9%
Alle aandele
74,923
-0.9%
Hulpbronne 10
74,422
-0.4%
Industriële 25
94,311
-1.3%
Finansiële 15
15,325
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos