Deel

Hoë inflasie, rentekoerse laat vrese oor 'n wêreldwye resessie toeneem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Internasionale Monetêre Fonds reik dié week sy verwagting vir ekonomiese groei uit. Foto: Reuters
Die Internasionale Monetêre Fonds reik dié week sy verwagting vir ekonomiese groei uit. Foto: Reuters

Al hoe meer stemme begin opklink dat ’n wêreldresessie dreig as uitvloeisel van die uiters hoë inflasie en die skerp styging in rentekoerse wêreldwyd.

Lawrence Summers, ’n voormalige Amerikaanse minister van finansies, het in ’n program op Bloomberg Television gesê mense is tereg bekommerd. “Soos toe mense in Augustus 2007 angstig geraak het, dink ek daar behoort ook op die oomblik verhoogde angstigheid te wees.”

Sy opmerking is met verwysing na die finansiële krisis wat tot die Groot Resessie van 2007-’08 gelei het, waardeur meer as $2 000 miljard in die wêreldekonomie uitgewis is. Dit was een van die vyf vernietigendste finansiële krisisse tot nog toe, het Encyclopedia Brittanica in 2020 bevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 271/10
Netherlands 33/0
besig om te laai... Regstreeks
Evergreen Cricket Club 0
Club Triranga 0
Rand - Dollar
18.13
+1.0%
Rand - Pond
22.28
+0.7%
Rand - Euro
19.73
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
986.23
+0.1%
Palladium
1,449.03
+0.5%
Goud
1,978.46
+0.4%
Silwer
22.91
-0.3%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,566
-0.3%
Alle aandele
75,095
-0.2%
Hulpbronne 10
64,786
-1.5%
Industriële 25
101,874
+0.2%
Finansiële 15
15,325
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos