Hofsaak teen inperking gaan voort, al kom vlak 3

akkreditasie
Piet le Roux, uitvoerende hoof van die Sakeliga.
Piet le Roux, uitvoerende hoof van die Sakeliga.
Foto: Sarel van der Walt

Hoewel daar “stappe in die regte rigting” was in pres. Cyril Ramaphosa se toespraak Sondagaand, is sakeliggame nie juis besig om hande te klap oor die verslapping na vlak 3 nie.

Om die waarheid te sê, die Sakeliga gaan voort met sy hofsaak teen die inperkingsregulasies “ter ondersteuning van die vryheid om sake te doen, ter beskerming teen belemmering deur wetstoepassers en ter wille van die skeiding van mag tussen die nasionale, provinsiale en plaaslike regering”. Die saak word Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor.

Business for South Africa (B4SA) pleit op sy beurt dat die land vinnig – maar met die nodige veiligheidsmaatreëls ferm in werking – van vlak 3 na laer vlakke van die inperking beweeg om die ekonomie aan die gang te kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.70
-1.0%
Rand - Pond
19.95
-0.9%
Rand - Euro
17.09
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.34
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-1.5%
Goud
1,766.68
+0.1%
Silwer
19.22
+0.0%
Palladium
1,955.50
+0.8%
Platinum
862.50
-0.7%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,608
+1.1%
Alle aandele
65,680
+1.0%
Hulpbronne 10
60,499
+1.8%
Industriële 25
81,150
+1.0%
Finansiële 15
14,418
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos