Hotelle raak voller, maar mense reis steeds minder as voor pandemie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Wild Coast Sun in die Oos-Kaap behoort aan Sun International, wat sê hotelbesprekings neem toe soos reisregulasies verslap word.
Die Wild Coast Sun in die Oos-Kaap behoort aan Sun International, wat sê hotelbesprekings neem toe soos reisregulasies verslap word.

Die tempo van besprekings by hotelle en ander toerismeverblyfplekke is besig om te verbeter, maar dis nog lank nie wat dit was voordat Covid-19 uitgebreek het nie.

Meer besprekings beteken wel groter inkomste vir die reis- en gasvryheidsbedryf, wat al twee jaar lank sukkel om staande te bly weens Covid-19-regulasies en mense se huiwerigheid om tydens vlae met vakansie te gaan.

Volgens Statistieke Suid-Afrika (SSA) was die eerste maand van die jaar ’n goeie een vir veral hotelle, wat ’n stewige groei in kamerbesprekings gehad het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos