Suid-Afrika kan vanjaar teen 5% groei, is die optimistiese nuwe voorspelling van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF).
Dis teenoor die vorige verwagting van 4%, het die IMF in sy jongste wêreld- ekonomiese oorsig gesê.
Sy voorspelling vir Suid-Afrika se groei in 2022 is egter onveranderd op 2,2%.