Deel

IMF gereed met $1 000 mjd. vir lenings

akkreditasie
Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank en voorsitter van die Internasionale Monetêre en Finansiële Komitee. Foto: Getty Images
Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank en voorsitter van die Internasionale Monetêre en Finansiële Komitee. Foto: Getty Images

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het danksy groot solidariteit onder sy lidlande die beskikbare bedrag vir onder meer lenings verdubbel.

“Gryp groot in en gryp vinnig in,” het Kristalina Georgieva, besturende direkteur van die IMF se Internasionale Monetêre en Finansiële komitee (IMFC), Donderdag op ’n aanlyn mediakonferensie in Washington DC gesê.

Die IMFC het Donderdag ’n vergadering gehou met al 189 lidlande waarop die nood aan meer finansiering beklemtoon is sodat geld beskikbaar gestel kan word aan soveel lande as moontlik om die dreigende wêreldwye resessie te help versag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 94/8
Ireland 0
Rand - Dollar
17.83
-0.2%
Rand - Pond
22.05
+0.1%
Rand - Euro
19.40
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.93
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Platinum
984.88
+0.4%
Palladium
1,489.24
+0.8%
Goud
1,975.23
-0.3%
Silwer
23.80
-0.5%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,594
-0.7%
Alle aandele
76,195
-0.7%
Hulpbronne 10
66,499
-1.5%
Industriële 25
102,942
-0.3%
Finansiële 15
15,517
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos