Imtiaz van Gift of the Givers sê wit boere kort ook hulp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Drankwinkel wat in Julie in Durban geplunder is. Foto: Gallo Images
’n Drankwinkel wat in Julie in Durban geplunder is. Foto: Gallo Images

Alle boere in die land – en dit sluit wit boere in – moet gehelp word met voer en om boorgate in droogtetye te sink, want sonder ons boere sal daar nie genoeg kos vir almal wees nie, sê dr. Imtiaz Sooliman, uitvoerende hoof van die weldoeners Gift of the Givers.

Die organisasie het sedert 2018 al nagenoeg 250 boorgate gesink om boere te help oorleef en is ook betrokke om die land se kwynende skaapkudde op te bou, het Sooliman vandeesweek gesê op ’n seminaar oor risiko’s wat aangebied is deur Deloitte Africa.

Uitgerekte droogtes in onder meer die Oos- en Noord-Kaap raak nie net baie boere, landboubedrywighede en die bruto binnelandse produk (BBP) nie, maar ook alle mense in die gebiede wat droog is, het hy gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.14
+1.2%
Rand - Pond
20.64
+1.1%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,844.95
+0.2%
Silwer
24.37
+0.9%
Palladium
2,052.84
+2.5%
Platinum
1,051.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,515
0.0%
Alle aandele
76,168
-0.0%
Hulpbronne 10
77,375
+0.5%
Industriële 25
95,449
-0.2%
Finansiële 15
15,103
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos