‘Inentings sal toeriste na SA laat terugkeer’

akkreditasie
Suid-Afrika se wildtuine gaan dalk eersdaags weer wemel van toeriste. Foto: SA Toerisme
Suid-Afrika se wildtuine gaan dalk eersdaags weer wemel van toeriste. Foto: SA Toerisme

Inenting is die sleutel om toeriste se vertroue te herstel en die plaaslike toerisme- en gasvryheidsbedryf te laat normaliseer, sê Tshifhiwa Tshivhengwa, uitvoerende hoof van die Toerismesakeraad (TBCSA).

Syfers van Statistieke SA (SSA) toon duidelike herstel in die bedrywe, maar dit is nog nie naby die vlakke van voor die Covid-19-inperkings nie.

Hy sê dit help veel die bedryf praat oor die nodige herstel, maar gryp nie die geleentheid aan om teen Covid-19 ingeënt te word nie. “Ons is bekommerd oor mense se huiwering om hulle te laat inent.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos