Inflasie skiet op tot 6,5%

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ag jouself gelukkig as jy nog nou en dan biefstuk kan geniet. Foto: Pixabay
Ag jouself gelukkig as jy nog nou en dan biefstuk kan geniet. Foto: Pixabay

Inflasie het in Mei tot 6,5% opgeskiet – van 5,9% in Maart en April.

Dié enorme styging bring inflasie vir die eerste keer sedert Maart 2017 (toe dit 6,1% was) bo die Reserwebank se teikenband van tussen 3% en 6% te staan. Dis ook die hoogste sedert Januarie 2017, toe dit 6,6% was.

Dis die 13de maand agtereenvolgens dat inflasie bo 4,5%, die middelpunt van die Reserwebank se teikenband, is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.37
-1.1%
Rand - Pond
19.75
-0.6%
Rand - Euro
16.70
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-1.1%
Goud
1,776.08
-1.5%
Silwer
20.31
-2.5%
Palladium
2,177.00
-2.3%
Platinum
937.00
-3.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,976
-0.0%
Alle aandele
70,703
-0.0%
Hulpbronne 10
63,454
-0.9%
Industriële 25
86,753
+0.2%
Finansiële 15
16,135
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos