Inflasie slaan weer 5% – grootliks weens duurder petrol

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skerp styging in die petrolprys die afgelope jaar dra baie tot die inflasiekoers by.
Die skerp styging in die petrolprys die afgelope jaar dra baie tot die inflasiekoers by.

Die inflasiekoers het in September vir slegs die tweede maand in 2021 5% gehaal.

Die koers is net effens hoër as die 4,9% van Augustus en is nou die tweede hoogste inflasiekoers van die jaar nadat inflasie in Mei 5,2% gehaal het.

Die grootste rede vir die styging van die inflasiekoers is die 10,1%-styging in die kategorie vervoer. Dit is grootliks deur die skerp styging in brandstofpryse opgedruk. In Augustus was vervoerinflasie ook hoog op 9,9%.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+1.5%
Rand - Pond
21.04
+1.3%
Rand - Euro
17.91
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,771.91
-0.6%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,749.36
+0.2%
Platinum
940.68
+0.5%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos