Inflasie van meer as 6% verwag – die 1ste keer in 5 jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Druk op verbruikers neem toe weens die hoogste inflasiekoers in vyf jaar.
Druk op verbruikers neem toe weens die hoogste inflasiekoers in vyf jaar.

Inflasie is waarskynlik reeds heelwat meer as 6%, maar Suid-Afrikaners sal Woensdag uitvind presies hoeveel meer wanneer Statistieke Suid-Afrika (SSA) Mei se inflasiekoers bekend maak.

Die Reserwebank het in Mei voorspel dat inflasie in die tweede kwartaal gemiddeld 6,2% sou beloop. Dit was in April 5,9%, wat beteken inflasie van meer as 6,5% heers dalk op die oomblik.

Inflasie was meer as vyf jaar gelede, in Maart 2017, bo 6%, toe dit 6,1% was. Dit was ná 2016, ’n jaar waarin die gemiddelde inflasiekoers 6,4% was. Die hoogste inflasiekoers die afgelope dekade was die 7% in Februarie 2016.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
-1.3%
Rand - Pond
19.79
-0.8%
Rand - Euro
16.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.3%
Goud
1,775.95
-1.5%
Silwer
20.30
-2.5%
Palladium
2,172.00
-2.5%
Platinum
936.00
-3.1%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,986
-0.0%
Alle aandele
70,706
-0.0%
Hulpbronne 10
63,416
-1.0%
Industriële 25
86,805
+0.3%
Finansiële 15
16,134
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos