Is einde van Numsa se 16 dae lange staking in sig?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Numsa-lede op Dinsdag 5 Oktober 2021 in die strate van Johannesburg, toe die nasionale staking in die staal- en verwante ingenieursbedrywe begin het.  Foto: Gallo Images
Numsa-lede op Dinsdag 5 Oktober 2021 in die strate van Johannesburg, toe die nasionale staking in die staal- en verwante ingenieursbedrywe begin het. Foto: Gallo Images

Hoop het Donderdagoggend opgevlam dat die verwoestende staking in die staal- en verwante ingenieursbedrywe dalk ná 16 dae verby is.

Die werkgewersliggaam Seifsa het die oggend aangekondig hy hou om 14:00 ’n mediakonferensie waarop oor ’n “monumentale loonooreenkoms” gepraat sal word.

Net ná 12:00 het Seifsa egter aangekondig die konferensie word uitgestel tot ’n datum en tyd wat nog aangekondig moet word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 1
Arsenal 1
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos