Iewers in Maart het die JSE sy hoogste vlak nog bereik, maar teen die middel van Desember het dit gedobber rondom die vlak waarop die jaar afgesit het.
Wat het gebeur?
Inflasie en rentekoersverhogings wêreldwyd asook die onvoorsiene oorlog tussen Rusland en Oekraïne het ’n impak op die mark gehad.