Jan Taks ‘moet sy huis vinnig in orde kry’

akkreditasie
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Foto: Elvira Wood
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Foto: Elvira Wood

Dis hoogtyd dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sy sokkies optrek wanneer dit by tegnologie kom, meen die Suid-Afrikaanse Betaalstaatvereniging (Sapa).

Jethro Malapane, uitvoerende hoof van Sapa, sê Maandag in ’n verklaring die vereniging verwelkom die aankondiging deur Edward Kieswetter, kommissaris van die SAID, dat groot data, kunsmatige intelligensie en rekenaartegnologie gebruik gaan word om mense en maatskappye wat belasting ontwyk vas te vat. Dit moes egter reeds lank gelede al gebeur het.

Malapane, wat vir ’n versekeringsmaatskappy werk, sê sy ervaring is dat lande soos Uganda, Tanzanië en Kenia, Suid-Afrika lankal verbygesteek het wat die doeltreffendheid van hul inkomstediens betref.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.17
+1.0%
Rand - Pond
20.66
+1.0%
Rand - Euro
17.17
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,840.97
+0.0%
Silwer
24.63
+2.0%
Palladium
2,077.03
+3.7%
Platinum
1,050.01
+2.2%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos