Jan Taks wen maar net nie vertroue nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elle-Sarah Rossato, hoof van belasting en dispuutoplossing by die ouditgroep PwC.
Elle-Sarah Rossato, hoof van belasting en dispuutoplossing by die ouditgroep PwC.

Die openbare vertroue in die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) skiet nog ver tekort, volgens die ouditgroep PwC se jongste peiling onder korporatiewe belastingbetalers.

Tot 67% van die respondente in dié peiling het vanjaar aangedui dat die openbare vertroue in die SAID nog nie herstel het nie. Slegs 16% glo dit is wel herstel.

Dis die vierde jaar dat PwC die peiling doen. Dit is tussen Mei en Junie onder 159 ondernemings uit 21 verskillende bedrywe gedoen, waarvan die meeste uit die finansiëledienstesektor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos