Deel

Kaapse hawe: Met dié planne sal wagtyd krimp

akkreditasie
Stormsterk winde het bedrywighede in die Kaapse hawe in Januarie en Februarie geknou.
Stormsterk winde het bedrywighede in die Kaapse hawe in Januarie en Februarie geknou.

Rolspelers in die Kaapse hawe werk hard om die opeenhopings en vertragings op te los wat onder meer wyn- en vrugte-uitvoer belemmer.

Transnet het belowe dat vragskepe teen einde Maart of begin April ’n vasmeerplek sal kry sodra hulle by die Tafelbaaise hawe aankom.

Dis teenoor die huidige situasie waar daar ses skepe buite die hawe wag vir vasmeerplek en die gemiddelde wagtyd vir ’n vasmeerplek tot ses dae kan duur, volgens Terry Gale, voorsitter van die Uitvoerdersklub van die Wes-Kaap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.53
-0.7%
Rand - Pond
22.73
-1.6%
Rand - Euro
19.87
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
987.09
+1.9%
Palladium
1,403.69
-0.6%
Goud
1,973.53
-0.8%
Silwer
22.49
-0.5%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos