Kersvader bring nuwe rekord vir JSE

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die JSE in Sandton, Johannesburg. Foto: Argief
Die JSE in Sandton, Johannesburg. Foto: Argief

Die plaaslike aandelemark het Dinsdag met 1 900 punte of 2,7% verby nog ’n rekord gestoom.

Die indeks van alle aandele, ’n maatstaf van hoe die mark vertoon, het vir die eerste keer bo 72 000 punte gesluit, toon Iress se markinligting. Dit is selfs nadat inligting getoon het die plaaslike ekonomie het met meer as verwag gekrimp.

Howard Penny, hoof van institusionele verkope en navorsing van Anchor Stockbrokers, sê die Suid-Afrikaanse mark het hoër gesluit nadat beleggers se kommer oor die nuwe koronavirusvariant begin taan het omdat nuwe voorlopige inligting toon Omikron is matig en vereis minder mediese ingryping.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 137/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.61
-0.1%
Rand - Euro
17.26
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,839.52
-0.2%
Silwer
23.70
-1.2%
Palladium
2,165.50
+0.8%
Platinum
1,015.00
-1.8%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,079
+0.7%
Alle aandele
72,589
+0.6%
Hulpbronne 10
72,851
+1.9%
Industriële 25
90,637
-0.4%
Finansiële 15
14,797
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos