Korrupsie: Solidariteit skep portaal vir fluitjieblasers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Die vakbond Solidariteit het ’n fluitjieblaasportaal geskep waar werknemers van staatsondernemings anoniem die fluitjie kan blaas teen korrupsie. Foto: Gallo Images
Foto ter illustrasie. Die vakbond Solidariteit het ’n fluitjieblaasportaal geskep waar werknemers van staatsondernemings anoniem die fluitjie kan blaas teen korrupsie. Foto: Gallo Images

’n Nuwe digitale fluitjieblaasportaal vir onder andere Eskom-werknemers gaan “die sluise van geregtigheid” oopdraai.

Die vakbond Solidariteit sê hy het hierdie nuwe portaal geskep omdat “die meeste werknemers by Eskom goeie mense is wat hard werk”, maar ’n kultuur van plundering en korrupsie maak dit vir hulle onmoontlik om hul werk doeltreffend te doen.

Die “klein groep plunderaars” se dae is egter nou getel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.3%
Rand - Pond
20.55
+0.3%
Rand - Euro
17.16
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,830.21
-1.0%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,362.00
+7.2%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos