Koskrisis wurg Suider-Afrika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Droogte: Mense probeer om waterbottels vol te maak vandeesmaand in ’n kamp vir ontheemdes in Baidoa, Somalië. Foto: Getty Images
Droogte: Mense probeer om waterbottels vol te maak vandeesmaand in ’n kamp vir ontheemdes in Baidoa, Somalië. Foto: Getty Images

Voedselonsekerheid in Afrika, spesifiek suid van die Sahara, is nou 30% erger as aan die begin van 2020, sê die Internasionale Monetêre Fonds (IMF).

Dit is te wyte aan die nadraai van die Covid-19-pandemie wat produksie ingekort het. Ook langdurige droogtes, die oorlog tussen Rusland en Oekraïne en beurtkrag in Suid-Afrika het hiertoe bygedra.

In ’n verslag getiteld “Climate Change and Chronic Food Insecurity in Sub-Saharan Africa”, sê die IMF 12% van die bevolking suid van die Sahara ly aan wanvoeding en sukkel om die mees basiese voedsel te bekom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos