Kwotas dalk op pad om buitelandse werkers te beperk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Atteridgeville 2017: Inwoners maak kapsie oor buitelanders wat werk in Suid-Afrika kom soek. Foto: Argief/ Twitter/ @ChabaneTT
Atteridgeville 2017: Inwoners maak kapsie oor buitelanders wat werk in Suid-Afrika kom soek. Foto: Argief/ Twitter/ @ChabaneTT

Dit gaan al hoe moeiliker vir buitelanders raak om in Suid-Afrika werk te kry en dit gaan al hoe moeiliker vir werkgewers raak om hulle in diens te neem.

Selfs kwotas vir die maksimum getal buitelanders wat werksvisums vir sekere sektore mag kry, soos die landbou, toerisme en boubedryf, word beoog.

Buitelanders sal beperk word om in sekere ekonomiese sektore kleinsakeondernemings te begin en ’n lys sektore is op pad waar buitelanders glad nie werksvisums mag kry nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Lions 20
Western Province 10
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 48/0
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos