Deel

Lê nóg ’n verhoging in rentekoers nou voor?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Reserwebank se gebou in Pretoria. Foto: Agrief
Die Reserwebank se gebou in Pretoria. Foto: Agrief

Ekonome moes Donderdag hul siening oor volgende rentekoersbesluite herkalibreer nadat die Reserwebank die meerderheid onkant gevang het met ’n aggressiewe verhoging van 50 basispunte in die rentekoers.

Die meeste ekonome het voor dié besluit verwag dat die rentekoers met 25 basispunte verhoog sou word en ook dat dit die laaste rentekoersverhoging in dié siklus sou wees.

Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, was egter onversetlik daaroor dat inflasieverwagtinge teruggedwing moet word tot 4,5%, die middelpunt van die Reserwebank se teikenband van 3% tot 6%.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 190/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos