Lees hier voordat jy op skuld vir Swart Vrydag-winskopies gaan jag

akkreditasie
Inkopies in die Rosebank Mall op Swart Vrydag in 2019.Foto: Freddy Mavunda
Inkopies in die Rosebank Mall op Swart Vrydag in 2019.Foto: Freddy Mavunda

Suid-Afrikaners sal Swart Vrydag-winskopies na verwagting gebruik om noodsaaklikhede in grootmaat te koop eerder as om hulself soos vorige jare te bederf met luukshede, voorspel prof. Carel van Aardt van die Buro vir Marknavorsing.

Verbruikers se kooppatrone het aansienlik verander weens die werkverlies en verminderde inkomste wat die Covid-19-pandemie gebring het. “Mense identifiseer ál minder met voorkeur-handelsmerke en stel waarde vir geld voorop. Teen die regte prys sal mense nou skik vir ’n goedkoper handelsmerk.”

Die feit dat meer mense van die huis werk het ook ’n invloed gehad, sê Van Aardt. “Jy hoef nie meer jou kollegas te beïndruk met ’n MacBook of ’n duur pak klere nie. Verbruikers het nou ’n heel ander ingesteldheid.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 1
Mamelodi Sundowns 1
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 7
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos