Meer langnaweke is ’n puik plan, meen LekkeSlaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrikaners hou daarvan om oor langnaweke weg te breek. Dié foto is van die Amfiteater in die Drakensberge.
Suid-Afrikaners hou daarvan om oor langnaweke weg te breek. Dié foto is van die Amfiteater in die Drakensberge.

Die besprekingswebwerf LekkeSlaap sê hy ondersteun FlySafair se versoekskrif dat alle openbare vakansiedae na Maandag of Vrydag geskuif word om langnaweke te skep.

LekkeSlaap sê dit sal die hele toerismebedryf ’n hupstoot gee.

“Ná die ernstige gevolge wat die Covid-19-pandemie op die toerismebedryf gehad het, moes die sektor kreatiewe maniere vind om sy plek in die Suid-Afrikaanse ekonomie te herbou. FlySafair se voorstel is net nog ’n voorbeeld van hoe strategiese denke alle toerisme-ondernemings kan help om vorentoe te beweeg,” sê Gerriline Fouché, bemarkingshoof van LekkeSlaap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 178/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.05
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,770.38
+0.1%
Silwer
22.35
-0.2%
Palladium
1,810.01
+1.4%
Platinum
945.00
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,715
+0.3%
Alle aandele
71,204
+0.3%
Hulpbronne 10
67,612
+0.1%
Industriële 25
93,851
+0.2%
Finansiële 15
13,993
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos