Motorbedryf tel stadigaan kop op

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die motorhandel begin weer stadigaan herstel.   Foto: Argief
Die motorhandel begin weer stadigaan herstel. Foto: Argief

Sowat 22% meer nuwe voertuie is verlede jaar in Suid-Afrika verkoop as in 2020 en die bedryf verwag verkope sal vanjaar met nog 8% toeneem tot meer as 500 000 nuwe eenhede.

Die jaarlikse verkope is egter steeds minder as voor die Covid-19-pandemie. Voertuigvervaardigers trek swaar weens Covid-19-verwante ontwrigtings in die verskaffingsketting en stygende koste. Die voertuigsakeraad Naamsa verwag uitvoervolumes sal vanjaar met 15% styg teenoor 2021 en voertuigproduksie met 17%.

Mikel Mabasa, uitvoerende hoof, sê weens die wêreldwye tekort aan halfgeleiers (semiconductors) kan vervaardigers nie teen volle vermoë produseer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.15
+0.1%
Rand - Pond
19.90
-0.7%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,822.54
+0.6%
Silwer
21.60
+2.3%
Palladium
2,025.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos