Motoriste spring vir gebruikte voertuie

akkreditasie
Suid-Afrikaners smag na gebruikte motors.   Foto: Argief
Suid-Afrikaners smag na gebruikte motors. Foto: Argief

In die tweede kwartaal van vanjaar is 70% meer finansieringsooreenkomste vir gebruikte passasiersvoertuie aangegaan as ’n jaar gelede soos die vraag na tweedehandse voertuie die hoogte ingeskiet het.

Dít hou verband met finansiële druk op huishoudings te midde van Covid-19-inperkings, wat ook daartoe gelei het dat geen voertuigverkope in April verlede jaar weens die streng vlak 5-inperkings geregistreer is nie, sê Kriben Reddy, visepresident van voertuiginligtingsoplossings by TransUnion Africa.

TransUnion se jongste voertuigprysindeks wys in die tweede kwartaal van 2021 is 2,67 gebruikte voertuie gefinansier vir elke nuwe voertuig waarvoor finansiering bekom is. Altesame 35% van dié gebruikte voertuie is minder as twee jaar oud.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos