Motorverkope eindelik weer waar dit voor Covid-19 was

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Toyota kraai steeds koning as die gewildste motors in Suid-Afrika.  Foto: Getty Images
Toyota kraai steeds koning as die gewildste motors in Suid-Afrika. Foto: Getty Images

Ondanks die hoër rentekoerse en die “chaos” op die internasionale markte, skaf ’n groot aantal Suid-Afrikaners vanjaar nuwe motors aan.

Die Motorhandelsakeraad (Naamsa) het bevestig dat die Suid-Afrikaanse verkope van nuwe motors ’n belangrike mylpaal bereik het: Dit is vir die eerste keer sedert die aanvang van die Covid-19-pandemie weer so hoog soos in 2019.

Die verkope van nuwe motors het in Maart 2022 alle verwagtinge oortref, sê die Nasionale Motorhandelaarsvereniging (Nada).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+0.0%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.93
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.10
-0.2%
Silwer
20.69
+0.1%
Palladium
2,206.00
-1.7%
Platinum
946.02
+0.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos