’n Plan om jonges aan die werk te kry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jong mense het praktiese werkervaring nodig, nie net boekekennis nie. Foto: Unsplash
Jong mense het praktiese werkervaring nodig, nie net boekekennis nie. Foto: Unsplash

Net sowat 9% van studente wat vir verdere opleiding by kolleges vir tegniese en beroepsgerigte onderwys (TVET) inskryf, voltooi hul kursusse suksesvol binne die voorgeskrewe studietydperk.

Van die sowat 89 000 studente wat in 2016 vir die Nasionale Sertifikaat (beroepsgerigtheid) vlak 2 ingeskryf het, het net meer as 8 100 vlak 4 teen 2018 voltooi, blyk uit ’n verslag wat die departement van hoër onderwys, wetenskap en innovasie vroeër vanjaar bekend gestel het.

Die Centre for Development and Enterprise (CDE), ’n onafhanklike dinksentrum wat navorsing en aanbevelings oor beleid vir sterk ekonomiese groei doen, het boonop die afgelope week in ’n nuwe verslag oor die jeugwerkloosheidskrisis in die land gesê 50% van studente wat in 2010 by TVET-kolleges ingeskryf het, was vyf jaar later werkloos.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos