Namibië skrap vereiste PCR-toets vir sommiges

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Namibië het sy toegangsvereistes vir sekere mense en werknemers verslap. Foto: Unsplash
Namibië het sy toegangsvereistes vir sekere mense en werknemers verslap. Foto: Unsplash

Sekere mense kan Namibië van Vrydag af binnegaan sonder dat ’n polimeerkettingreaksietoets (PCR-toets) vir Covid-19 van hulle vereis word.

Die Namibiese regering sê in ’n verklaring die vereiste vir ’n PCR-toets word vir alle Namibiërs, permanente inwoners en vragmotorbestuurders geskrap.

Daar is egter ’n voorwaarde: Dit geld net mense wat ten volle ingeënt is. Mense wat nie ten volle ingeënt is nie, sal steeds ’n negatiewe PCR-toets van nie ouer as 72 uur moet verskaf wanneer hulle op die grens met Namibië aankom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 179/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.62
-0.1%
Rand - Euro
17.26
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,841.94
-0.1%
Silwer
23.65
-1.4%
Palladium
2,172.00
+1.1%
Platinum
1,017.00
-1.6%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,931
+0.4%
Alle aandele
72,423
+0.4%
Hulpbronne 10
72,885
+2.0%
Industriële 25
90,170
-0.9%
Finansiële 15
14,773
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos