Numsa-staking: Neasa bied verhoging aan vir dié wat wíl werk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Numsa-lede betoog in die strate van Johannesburg op 5 Oktober toe dié vakbond sy staking in die staal- en verwante ingenieursbedrywe begin het. Foto: Gallo Images
Numsa-lede betoog in die strate van Johannesburg op 5 Oktober toe dié vakbond sy staking in die staal- en verwante ingenieursbedrywe begin het. Foto: Gallo Images

Die Nasionale Werkgewersvereniging (Neasa) het in ’n verrassende stap besluit om ’n hoër verhoging aan werkers aan te bied, maar net aan dié wat nie deelneem aan die voortslepende staking in die staal- en verwante ingenieursbedrywe nie.

Neasa sê Woensdag hy het besluit om ’n 5%-verhoging aan sy lede se werkers aan te bied, maar net as hulle nie deelneem aan die metaalwerkersvakbond Numsa se staking nie, en terugkeer werk toe.

Ook belangrik is dat die aanbod op bruto salarisse gegrond word, en nie soos die Suid-Afrikaanse Federasie vir Staal- en Verwante Ingenieursbedrywe (Seifsa) s’n wat op werkers se minimum vergoeding gegrond is nie, het Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van Neasa, aan Netwerk24 beklemtoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos