Nuwe era vir dienste

akkreditasie
Vroue word deur Kgabo Cars in Soshanguve opgelei as motorwerktuigkundiges. Rapport het vroeër vanjaar oor dié projek berig.   Foto: Deon Raath
Vroue word deur Kgabo Cars in Soshanguve opgelei as motorwerktuigkundiges. Rapport het vroeër vanjaar oor dié projek berig. Foto: Deon Raath

D-dag vir duur motordienste is dalk hier, maar ongelukkig nie vir ’n motor wat jy reeds besit nie.

Verbruikers wat ná 1 Julie ’n nuwe voertuig koop, sal die voertuig by enige diensverskaffer kan laat versien en nie meer gedwing wees om ’n motorplan of oorspronklike, duur onderdele by die handelaar te koop om die voertuigwaarborg in stand te hou nie.

Dít is ingevolge die Mededingingskommissie se finale riglyne oor naverkoopdiens in die voertuigbedryf wat daarop gemik is om verbruikerskeuse, mededinging en inklusiwiteit te bevorder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 245/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.80
+0.3%
Rand - Pond
20.93
+0.3%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,786.97
+0.2%
Silwer
22.42
-0.4%
Palladium
1,863.11
+0.5%
Platinum
965.00
+0.8%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,316
-0.3%
Alle aandele
72,740
-0.3%
Hulpbronne 10
69,306
-1.2%
Industriële 25
96,203
+0.2%
Finansiële 15
14,216
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos