Behou Enoch Godongwana as minister van finansies, maar moenie Gwede Mantashe behou as Eskom onder sy toesig gaan val nie.
En sny al daardie adjunkministers!
Dis wat ekonomiese kenners wens vir enige moontlike skuiwe aan die kabinet wat pres. Cyril Ramaphosa nou enige oomblik kan aankondig.