Deel

Nuwe plan om plesierskepe na Kaapstad te lok

akkreditasie
Kaapstad se hawe hoop om in Oktober vanjaar weer toeriste te verwelkom wat met passasierskepe na die stad vaar.  Foto: Unsplash
Kaapstad se hawe hoop om in Oktober vanjaar weer toeriste te verwelkom wat met passasierskepe na die stad vaar. Foto: Unsplash

Kaapstad se hawe maak reg vir ’n hele aantal passasierskepe wat in Oktober daar wil vasmeer.

Ten spyte van die huidige inperkingsmaatreëls wat in Suid-Afrika geld, asook die streng reisbeperkings wat in groot dele van die wêreld heers, is daar opwinding oor die 83 bevestigde besprekings wat reeds deur passasierskepe gemaak is om na Kaapstad te vaar.

Passasierskepe vaar nie op die oomblik na Suid-Afrikaanse hawens nie omdat die land op baie lande se lys van ongewenste reisbestemmings is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 94/8
Ireland 0
Rand - Dollar
17.81
-0.1%
Rand - Pond
22.03
+0.2%
Rand - Euro
19.38
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.91
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Platinum
984.88
+0.4%
Palladium
1,489.24
+0.8%
Goud
1,975.23
-0.3%
Silwer
23.80
-0.5%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,594
-0.7%
Alle aandele
76,195
-0.7%
Hulpbronne 10
66,499
-1.5%
Industriële 25
102,942
-0.3%
Finansiële 15
15,517
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos