Om plaaslik te koop ’n ‘misleidende’ strategie

akkreditasie
Die staat en sy entiteite gaan oor ’n paar jaar nie meer vullishouers op wiele koop as dit nie plaaslik vervaardig is nie.
Die staat en sy entiteite gaan oor ’n paar jaar nie meer vullishouers op wiele koop as dit nie plaaslik vervaardig is nie.

Die staat en sy entiteite moet oor ’n paar jaar alle wieletjies-vullishouers van plaaslike vervaardigers aankoop, asook ’n groot persentasie van bakwerk vir busse, treintrokke, songeisers, brandweerwaens en tweerigtingradio’s.

Dié produkte is onder 27 wat die departement van handel, nywerheid en mededinging (DTIC) geïdentifiseer het wat die staat van plaaslike vervaardigers moet koop. Die oogmerk is om só nuwe lewe in die fabriekswese en ekonomie te blaas.

Die Centre for Development and Enterprise (CDE), ’n onafhanklike organisasie wat navorsing oor beleid doen, sê egter in ’n nuwe verslag oor lokalisering dis onduidelik op grond van watter beginsels dié produkte gekies is of wat die uitbreiding van die lys tot 42 produkte sal rig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 1
Mamelodi Sundowns 1
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 0
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos