Onluste ‘duurste in die wêreld’

akkreditasie
Die Shell-vulstasie langs die N2-hoofweg is op 16 Julie vanjaar heeltemal verwoes deur betogers in Durban. Foto: deon raath
Die Shell-vulstasie langs die N2-hoofweg is op 16 Julie vanjaar heeltemal verwoes deur betogers in Durban. Foto: deon raath

Die 11 dae lange geplunder gedurende die onluste in Julie vanjaar het Suid-Afrikaanse huishoudings meer as R452 miljard armer gelaat, wys Momentum-Unisa se jongste huishoudelike welvaart­indeks.

Die aansienlike vermindering in die reële waarde van huishoudings se bates in die derde kwartaal vanjaar kan grootliks toegeskryf word aan die skerp daling in die waarde van pensioenfondse en effektetrusts. Pensioenfondse en effektetrusts belê beleggers se geld in onder meer aandele en staatseffekte.

Die definisie van huishoudelike welvaart is die waarde van finansiële en niefinansiële bates minus skuld, verduidelik Johann van Tonder, ekonoom by Momentum. Finansiële bates sluit in pensioen­fondse, die geld wat jy in die bank het in ’n tjek-, spaar- of vastedepositorekening, en beleggings in effektetrusts. Finansiële bates maak ongeveer 65% van totale bates in Suid-Afrika uit. Niefinansiële bates beslaan die orige 35% en is goed soos eiendom en duursame goedere.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 12
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos